POPNABLE dél-afrika dél-afrika

  • Kezdőlap
  • Radio Hits 2024
  • Radio Popnable
  • Regisztráció
  • Belépés
  • Felfedez
    • Felfedez
    • Dalok
    • Zenei Művészek
  • Zenei Listák
    • Zenei Listák
    • 100 Forró Dal - Naponta
    • A 100 Legjobb Dal - Naponta
    • Top 40 Dal
  • Kezdőlap
  • dél-afrika
  • Dalok
  • Mag Ek Jou Laaste Wees
  • Dalszövegek és Fordítások

Dalszövegek És Fordítások - Mag Ek Jou Laaste Wees

— énekelte Ruhan Du Toit

"Mag Ek Jou Laaste Wees" dalszöveg és fordítások. Fedezze fel, ki írta ezt a dalt. Keresse meg, ki a producere és a rendezője ennek a zenei videónak. "Mag Ek Jou Laaste Wees" zeneszerző, dalszöveg, rendezés, streaming platformok stb. A "Mag Ek Jou Laaste Wees" egy dal, amelyet a zulu, afrikaans-on adnak elő. "Mag Ek Jou Laaste Wees" énekli Ruhan Du Toit
  • Kezdőlap
  • dalszövegek és fordítások
  • zenei listák
  • statisztika
  • kereset
  • megvenni a dalt
Mag Ek Jou Laaste Wees Zene videó
Download New Songs

Listen & stream

×

Nézze meg a Youtube-on

×
Videó
Mag Ek Jou Laaste Wees
Ország


 Dél-Afrika Dél-Afrika
Hozzáadva
01/01/1970
Jelentés
[Nem zenével kapcsolatos ] [Kapcsolódó előadó hozzáadása] [A hivatkozott előadó eltávolítása] [Dalszöveg hozzáadása] [Add Lyrics Translation]

"Mag Ek Jou Laaste Wees" Dalszöveg

A "Mag Ek Jou Laaste Wees" dalszövegei zulu, afrikaans nyelven vannak.
A "Mag Ek Jou Laaste Wees" jelentése zulu, afrikaans nyelvből származik, és jelenleg nincs angol fordításra konvertálva.

Luister 'Mag Ek Jou Laaste Wees' hier:


Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook:
Instagram:
TikTok: @ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1

___________________________________________________
Lirieke:

Ek het jou nie meer so lief soos ek gehad nie
Elke dag raak dit net nog ‘n bietjie meer
Nes ek dink dat ek die laaste sluk gevat het
Dan vul jy hierdie hart se glas net weer
Want hierdie liefde is ‘n langpad vol van gate
Maar ek wil hom saam met jou vat
Ek sal bestuur terwyl jy slaap en jou met my
Baadjie toemaak as dit te koud raak

So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
Mag ek jou laaste wees

Eke voel nie meer oor jou soos die begin nie
Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer
Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie
Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee
Want hierdie liefde is verewig
Kom net eenkeer in ‘n lewe en ek weet dit
En dit vat meer as net ek is lief vir jou
Ek soek jou hele hart so ekke gee dit

So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
Mag ek jou laaste wees

Ooh mag ek jou laaste wees

So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
Mag ek jou laaste wees

Popnable © 2015-2025

About ToS What's New Contact Us Privacy Copyrights (DMCA)